The information world of South African visual artists was investigated. It was found that artists need a variety of information sources. The most pressing problems are a lack of information about local artists, lack of training in the use of information retrieval tools and a lack of co-operation between information-providing bodies.
Die inligtingswereld van Suid-Afrikaanse beeldende kunstenaars is ondersoek. Daar is bevind dat kunstenaars 'n verskeidenheid inligtingsbronne benodig. Die belangrikste probleme wat ondervind word, is die gebrek aan inligting oor plaaslike kunstenaars, gebrek aan onderrig in die gebruik van inligtingherwinningshulpmiddele en swak samewerking tussen inligtingverskaffers.