Bespreking van die ontstaan van Winstanley se winkel op Kerkplein, wat later die Nationale Boeren Handelsvereeniging geword het. Sluit 'n staaltjie van 'n tweegeveg tussen "Gunn of Gunn" en adv. Emile Hollard in, asook verwysing na die benaming van oorloë.
Discussion of Winstanley's shop on Church Square, which later became the Nationale Boeren Handelsvereeniging [National Farmers' Trade Association]. Includes an anecdote about a duel between "Gunn of Gunn" and Adv. Emile Hollard, as well as guidance about how wars should be named.