The following three articles will investigate, using a descriptive approach, how perceptual theories have influenced the role of the viewer in visual spectatordom. In the first article, the role of language (English) is examined in relation to the perceptual process. The interaction between language and viewing is then used in the second article to describe the relationship between the viewer and the work of art. In the third article, which describes seven perceptual approaches to visual spectatordom, the author shows how these perceptual theories can be linked to the role which language plays in visual
spectatordom.
In die volgende drie artikels sal 'n beskrywende benadering gevolg word om ondersoek in te stel na hoe betragtersteoriee die rol van die betragter in visuele betragterdom beivloed het. In die eerste artikel sal die rol van taal (Engels) geeksamineer word in verhouding tot die persepuele proses. Hierdie interaksie tussen taal en betragting sal dan in die tweede artikel gebruik word om die verhouding tussen die betragter en die kunswerk te beskryf. In die derde artikel, wat sewe betragterbenaderings tot visuele betragterdom beskryf, wys die skrywer hoe hierdie betragtersteoriee gekoppel kan word aan die rol wat taal in visuele betragterdom speel.