This article discusses the means by which a visually creative, artistic language can imitate the communicative abilities of a written/spoken language, making it possible to "read" a work of art as a visual text. Comparing Barthes' critique of myths with Eco's use of denotative and connotative systems leads to the conclusion that allowing for dissimilarities, the two systems can be read as texts with similar goals. Reading certain works of art through the mediation of Barthesian Eco/s, it becomes clear that a visual language can successfully copy the semantic modes of a social linguistic system and achieve the same ends.
In hierdie artikel word die wyse bespreek waarop 'n visueel skeppende, kuns-gebaseerde taalvorm die kommunikasievermoens van 'n geskrewe taal kan naboots, om sodoende dit moontlik te maak dat 'n kunswerk "gelees" kan word as 'n teks. Deur Barthes se kritiek van mites met Eco se gebruik van denotasie en konnotasie te vergelyk kan daar tot die slotsom gekom word dat nieteenstaande verskille, die twee sisteme as tekste gelees kan word met dieselfde doel voor oe. Deur sekere kunswerke te "lees" deur die bemiddeling van Barthesiaanse Eco/s kan tot die besef gekom word dat 'n visuele taalgebruik suksesvol die semantiese vormgewing van 'n sosiaal geskrewe sisteem kan navolg.