The focus of this study is the angel in El Greco's "Burial of the Count of Orgaz". Art historians who have studied the Burial previously have not extracted the full meaning of this angel in their interpretations of it because they have neglected its stylistic qualities. It is the purpose of this study to indicate how the angel is presented as a visual realization of the Tridentine dogma of salvation.
Die fokus van hierdie artikel is die engel in El Greco se "Begrafnis van die Hertog van Orgaz". Kunshistorici wat die Begrafnis voorheen bestudeer het, het nie die volle betekenis van hierdie engel geinterpreteer nie omdat hulle die
stilistiese kwaliteite daarvan verwaarloos het. Dit is die doel van hierdie studie om aan te toon dat die engel 'n visuele verwesenliking is van die verlossingsleer, soos deur die Konsilie van Trente geformuleer.