De Swardt, Redge D.
(LexisNexis, 2008)
’n Maatskappy kan aandele uitreik ten einde fondse te bekom of as ’n vorm van betaling vir die verkryging van bates of dienste (na laasgenoemde word verwys as aandeel-gebaseerde betalings). Die vraag ontstaan of ’n ...