Gerhard [Gerard] Moerdijk (1890-1958) was
one of the first practising Afrikaans-speaking architects. He was active from 1917 until the early fifties during which time he and his partners realized a large body of work - around eighty churches alone. He was also the author of Afrikaner Nationalism's most revered icon, the Voortrekker Monument. By his own account Moerdijk claimed to have created "volkseie argitektuur". He believed that a style of architecture reflects the symbolic aspirations of a nation. Did Moerdijk contribute to the architectural and cultural continuum? Did he in actual fact, develop a "volkseie agitektuur"? How should one appraise Moerdijkian artifacts in a revisionist climate? And what are the particular and specific features of each of Moerdijk's stylistic phases?
Gerhard [Gerard] Moerdijk (1890-1958) was een van die eerste praktiserende Afrikaanssprekende argitekte. Sy loopbaan strek vanaf 1917 tot die vroee vyftigerjare - 'n tydperk waarin hy en sy vennote 'n groot hoeveelheid werk, waaronder ongeveer tagtig kerke, gedoen het. Hy was ook die skepper van een van Afrikaner Nasionalisme se grootste ikone, die Voortrekkermonument. Na sy eie mening het Moerdijk 'n "volkseie argitektuur" ontwikkel. Hy het geglo dat argitektoniese styl die simboliese aspirasies van 'n volk weerspieel.
Bogenoemde laat 'n mens met vele vrae. Het Moerdijk werklik bygedra tot die argitektoniese en kulturele erfenis? Het hy inderdaad 'n volkseie argitektuur ontwikkel? Hoe word sy werk in die konteks van die nuwe Suid Afrika geevalueer? En wat is die spesifieke eienskappe van elk van Moerdijk se stylfases?