Lee, D.N.
(Art Historical Work Group of South Africa, 1989)
Daar bestaan 'n groeiende belangstelling in die belangrike rol wat San-rotsskilderinge speel in ons nasionale erfenis. Hierdie belangstelling het gelei tot 'n besef van die vinnige agteruitgang van hierdie werke, as gevolg ...