Smuts, Timo
(Art Historical Work Group of South Africa, 1991-11-08)
Die lewe en werk van Van Gogh is al uit soveel perspektiewe betrag dat produktiewe beweging in enige diskoers oor sy werk bykans onmoontlik lyk. In die artikel word enkele poststrukturalistiese strategiee gebruik in 'n ...