Allen, N.P.L. (Nicholas P.L.)(Art Historical Work Group of South Africa, 1993-11)
In this article I outline some of the more prodigious characteristics of the Shroud of Lirey-Chambery-Turin's image and highlight the inadequacy of the various image formation theories postulated this century. A review is ...
Zietsman, C.F. van R.(Art Historical Work Group of South Africa, 1993-11)
Dit is die doel om aan te toon dat die bestudering van 'n voorwerp en die skepper daarvan vir die kultuurhistorikus of museumkundige insig in die periode waaruit daardie voorwerp dateer, kan meebring. Die omgekeerde, naamlik ...
Lewis, Hester(Art Historical Work Group of South Africa, 1993-11)
Die noue skakeling wat argitektuur met die mens se leefwereld het, lei tot 'n bepaalde ervaring van 'n gebou of gebouekompleks. 'n Bepaalde 'genius loci', wat uit die sintese van die natuurlike en beboude omgewing ontstaan, ...
Mare, Estelle Alma(Art Historical Work Group of South Africa, 1993-11)
Bernward van Hildesheim is in 960 gebore en is in 993, op die ouderdom van 33, as die biskop van Hildesheim ingesweer. Dit is hierdie gebeurtenis, wat 1000 jaar gelede plaasgevind het, wat vanjaar herdenk word. Meer spesifiek ...
Theron, Antoinette L.(Art Historical Work Group of South Africa, 1993-11)
Die simboliese betekenis van Picasso se uitbeelding van mitologiese figure as verwysing na Dionysiese kreatiwiteit word ondersoek. Dit word in die gebruik van mite in surrealitiese kuns gekontekstualiseer. Ten slotte word ...
Van Vuuren, Chris J.(Art Historical Work Group of South Africa, 1993-11)
This article emphasizes the importance of additional and ancillary research methods in settlement studies in South Africa. Settlement pattern studies are essentially multidisciplinary and raise interest in anthropology, ...
Van den Berg, Dirk Johannes(Art Historical Work Group of South Africa, Nov. 1993)
In accordance with Seerveld's cartographic methodology 'visionary optics' is defined in terms of a recurrent set of connections between a certain type of pictorial representation and visual perceptions of mythical meaning. ...