This article, presented in two parts, explains how to apply the Theory of Constraints (TOC) in
a business to increase Economic Value Added (EVA). The first part deals with the theory,
while the second part deals with the implementation. The goal of a business, the
measurements of the goal and the priority of the measurements are discussed. The future reality of a company which implements TOC principles is shown through cause and effect to lead to an increase in EVA. The increase in EVA is caused by an increase in return on investment and a reduction in the cost of capital. The actions the company must take to increase EVA is presented.
Hierdie artikel, aangebied in twee dele, verduidelik hoe om die Teorie van Beperkinge (TVB)
in a besigheid toe te pas om Ekonomiese Toegevoegde Waarde (ETW) te vermeerder. Die
eerste gedeelte verduidelik die teorie, terwyl die tweede gedeelte die toepassing hanteer. Die
doel van ’n besigheid, die maatstawwe van die doel en die prioriteit van die maatstawwe word
bespreek. Deur middel van oorsaak en effek word gewys dat die toekomstige werklikheid van ’n besigheid wat TVB beginsels toepas lei tot ’n toename in ETW. Die toename in ETW word veroorsaak deur ’n toename in opbrengs op belegging en ’n afname in die koste van kapitaal. Die aksies wat ’n besigheid moet neem om ETW te vermeerder, word genoem.