This article is an auto-ethnographical narrative that, through the splintering of the ego, views the creative process reflectively and reflexively. It includes an exploratory investigation of the concept "Other" as it appears in three creative texts created as part of the "Tracking creative creatures" project.
Hierdie artikel is 'n outo-etnografiese narratief wat reflektief en refleksief na die kreatiewe proses kyk deur die versplintering van die ego. Dit sluit 'n verkennende ondersoek in na die begrip "Ander" in drie kreatiewe tekste wat geskep is as deel van die "Op die spoor van kreatiewe kreature"-projek.