This article investigates the concept of joint ventures in the international energy sector and develops a joint venture model, as a business development and assessment tool. The joint venture model presents a systematic method that relies on modern business intelligence to assess a potential business venture by using a balanced score card technique to screen potential partners, based on their technological and financial core capabilities. The model can be used by business development managers to harness the potential of joint ventures to create economic growth and sustainable business expansion. Furthermore, partnerships with local companies can help to mitigate econo-political risk, and facilitate buy-in from the national governments that are normally the primary stakeholders in the energy sector ventures (directly or indirectly). The particular case of Eskom Enterprises (Pty) Ltd, a wholly owned subsidiary of Eskom, is highlighted.
Hierdie artikel ondersoek die begrip gesamentlike onderneming in die internasionale energiesektor en ontwikkel 'n gesamentlike-onderneming-model as 'n sake-ontwikkeling- en takseermodel. Die gesamentlike-onderneming-model bied 'n stelselmatige metode wat op moderne sake-intelligensie staat maak om 'n potensiële sake-onderneming op grond van die tegnologiese en finansiële kernvermoëns daarvan te takseer deur 'n gebalanseerde puntekaart-tegniek te gebruik. Die model kan deur sake-ontwikkelingsbestuurders gebruik word om die potensiaal van gesamentlike ondernemings in te span om ekonomiese groei en volhoubare sake-uitbreiding daar te stel. Verder kan venootskappe met plaaslike maatskappye help om die ekonomiese risiko te verminder en inkoop te vergemaklik van die nasionale regerings wat gewoonlik die primêre belanghebbendes in die energiesektorondernemings is (hetsy regstreeks of onregstreeks). Die besondere geval van Eskom Enterprises (Edms) Bpk, 'n vol filiaal van Eskom, word uitgelig.