The increased levels of competition experienced in recent times in the construction sector due
to globalisation and the economic downturn highlighted the need for South African
construction companies to be more competitive. This paper investigates the reasons for poor
quality in the South African construction industry and whether the implementation of a Total
Quality Management system in this industry will improve the situation.
Die hoër vlakke van kompetisie wat gedurende die afgelope tydperk in die konstruksiebedryf ervaar is as gevolg van globalisering en die afswaai in die ekonomie, het die behoefte laat ontstaan dat Suid-Afrikaanse konstruksiemaatskappye meer mededingend moes raak. Hierdie artikel ondersoek die redes vir swak kwaliteit in die Suid-Afrikaanse konstruksiebedryf en of die implementering van ‘n Totale Kwaliteitsbestuurstelsel sal bydra om die situasie te verbeter.