In this article, traditional project management methods such as PERT and CPM, as well as fast-tracking and systems approaches, viz. concurrent engineering and critical chain, are reviewed with specific reference to their contribution to reducing the duration of the execution phase of engineering projects. Each of these techniques has some role to play in the acceleration of project execution. Combinations of approaches are evaluated by considering the potential of sets consisting of two different approaches each. While PERT and CPM approaches have been combined for many years in a technique called PERT/CPM, new combinations of approaches are discussed. Certain assumptions inherent to PERT and often wrong are not made by the critical chain approach.
In hierdie artikel word tradisionele projekbestuurbenaderings soos PERT en CPM asook projekversnelling en stelselbenaderings, naamlik gelyktydige ingenieurswese, en kritiekeketting-ondersoek met betrekking tot die bydrae wat elk tot die versnelling van die uitvoeringsfase van ingenieursprojekte kan lewer. Elk van hierdie benaderings kan ‘n spesifieke bydrae tot die versnelling van projekte lewer. Kombinasies, elk bestaande uit twee verskillende benaderings, word geëvalueer. Terwyl PERT en CPM reeds baie jare lank in kombinasie gebruik word, word nuwe kombinasies ook hier bespreek. Sekere aannames inherent aan die PERT-benadering is dikwels foutief. Hierdie aannames word nie deur die kritieke-ketting-benadering gemaak nie.