Gerard Moerdijk se ontwerp vir 'n Engelse laerskool neem die omgewing en behoeftes van gebruikers in ag. Die ontwerp word beskou as geskik vir 'n tipiese "Transvaalse argitektuur".
The elementary school designed by architect Gerard Moerdijk, takes the environment, context and needs of the future users into account. The design is considered clever and suitable for a typical "Transvaal architecture".