Kirsten, Johann F.; Botha, Theuns; Trotskie, Dirk
(Landbouweekblad, 2009-05-15)
Navorsers het bevind dat lams- en skaapvleis uit die Karoo inderdaad ’n eiesoortige smaak het. Die koppeling daarvan aan die unieke eienskappe van die Karoo kan met slim bemarking groot voordeel vir Karooboere inhou.