Enterprise Architecture (EA) is a new discipline that has emerged from the need to create a
holistic view of an enterprise, and thereby to discover business/IT integration and
alignment opportunities across enterprise structures. Previous EA value propositions that
merely focus on IT cost reductions will no longer convince management to invest in EA.
Today, EA should enable business strategy in the organisation to create value. This resides
in the ability to do enterprise optimisation through process standardisation and integration.
In order to do this, a new approach is required to integrate EA into the strategy planning
process of the organisation.
This article explores the use of three key artefacts – operating models, core diagrams, and
an operating maturity assessment as defined by Ross, Weill & Robertson [1] – as the basis of
this new approach. Action research is applied to a research group to obtain qualitative
feedback on the practicality of the artefacts.
Ondernemingsargitektuur (OA) is ’n nuwe dissipline wat ontstaan het uit die behoefte om ’n
holistiese perspektief van ’n onderneming te skep om sodoende besigheid/IT-integrasie en -
belyningsgeleenthede regoor ondernemingstrukture te ontdek. Vorige OA waarde-
aanbiedings wat hoofsaaklik gefokus het op IT kostebesparings sal bestuur nie meer kan
oorreed om in OA te belê nie. Vandag behoort OA bevoegdheid te gee aan onderneming-
strategie om werklik waarde te skep. Hierdie bevoegdheid lê gesetel in ondernemingso-
ptimering deur middel van prosesstandaardisasie en -integrasie. ’n Nuwe benadering word
benodig ten einde OA te integreer met die strategiese beplanningsproses van die
organisasie.
Hierdie artikel ondersoek die gebruik van drie artefakte – operasionele modelle,
kerndiagramme, en operasionele volwassenheidsassessering soos gedefinieer deur Ross,
Weill & Robertson [1] – as die basis van hierdie nuwe benadering. Aksienavorsing word
toegepas op ’n navorsingsgroep ten einde kwalitatiewe terugvoer te kry oor die praktiese
sin van die artefakte.