'n Kennisgewing deur die gesamentlike sekretarisse van die Klerksdorp Dingaansdag Feeskomitee waarin 'n beroep gedoen word vir bydraes om die beplande Vrouemonument te finansier. Moerdijk sou optree as een van die sprekers by die Dingaansdagfees.
A notice by die joint secretaries of the Klerksdorp Dingaansdag Feeskomitee stating that funds are needed for the erection of a monument to the women and children who died in the Klerksdorp concentration camp during the South African War, 1899-1902. Moerdijk is mentioned as one of the scheduled speakers on the commemorative day.