The article deals with Black Box/Chambre Noir by William Kentridge, an art creation consisting of a miniature
mechanized theatre, which had as commissioned work been exhibited at the Deutsche Guggenheim in Berlin.
The artistic process and development of the art work is explored. Special attention is paid to the historical
context and background, in relation to the animated video film screened onto the miniature theatre scene, as well
as to the value and meaning of its accompanying music. The message being conveyed by the artistic creation as
“Gesamtkunstwerk” is taken into account.
KENTRIDGE, MOZART, NAMINBIE … BLACK BOX / CHAMBRE NOIR IN BERLYN GUGGENHEIM:
Die artikel gaan oor Black Box/Chambre Noir deur William Kentridge, ‘n kunswerk bestaande uit ‘n
gemeganiseerde miniatuurteater, wat as opdragwerk uitgestal is by die Deutsche Guggenheim in Berlyn. Die
kunssinnige proses en ontwikkeling van die kunswerk word ondersoek. Spesiale aandag word bestee aan
historiese konteks en agtergrond, in verhouding tot die ge-animeerde video film wat op die miniatuur teater se
skerm geprojekteer word, asook oor die waarde en betekenis van die begeleidende musiek. Die boodskap wat
deur die kunsskepping as “Gesamtkunstwerk” oorgedra word, word beoordeel.