In hierdie artikel word ’n oorsig van Van Gogh se lewe gegee met die fokus op sy religieuse belewing en die die rol van die Bybel daarin. Aandag word gegee aan die verandering in sy godsdienstige
belewing en denke. Van sy skilderye met ’n Bybelse tema word bespreek. Aandag word gegee aan die Aartappeleters, Stillewe met die Bybel, die Pietà, die Halffiguur van ’n engel, die Opwekking van Lasarus, die Barmhartige Samaritaan, en die Kerk in Auvers.
THE BIBLE IN THE ART OF VINCENT VAN GOGH.
In this article an overview is given of Van Gogh’s life, focussing on his religious experience and the role which the Bible played in it. The change in his religious stance is reflected upon. Several of his
works with a biblical theme are discussed. Attention is given to the Potato Eaters, Still life with Bible, Pietà the Halffigure of an angel, the Resurrection of Lazarus, the Good Samaritan and the Church in Auvers.