There is unquestionably an urgent need to study African urban entities, but the most appropriate method remains a controversial issue. This article was motivated by a speculative question: Could A pattern
language (Alexander et al. 1977) not be used to analyse and interpret examples of African settlement
in order to promote conservation and to plan more appropriate urban solutions? Malindi on the coast
of Kenya serves as a case study.
A 'PATTERN LANGUAGE' AS ‘n INSTRUMENT OM AFRIKASTEDELIKHEID TE BESTUDEER, MET DIE GEBRUIK VAN MALINDI IN KENIA AS 'n GEVALLESTUDIE.
Daar bestaan ongetwyfeld ’n dringende behoefte om Afrika se stedelike entiteite te bestudeer, wat
werklik die mees geskikte metode is, bly ’n omstrede aangeleentheid. Hierdie artikel is gemotiveer
deur ’n spekulatiewe vraag: Kan 'A pattern language' (Alexander et al. 1977) nie gebruik word om
voorbeelde van Afrikanedersetting te ontleed en te vertolk ten einde bewaring te bevorder en meer geskikte stedelike oplossings te beplan nie? Malindi aan die kus van Kenya dien as ’n gevallestudie.