This article investigates the variables (principles) that can be used as criteria to enrich the static, physical model of space in the built environment. The social reading of place-making is excluded in this study. This is decided in order to isolate spatiality to determine whether place with a strong historical character and symbolism can qualify as a meaningful place when new developments are included in an integrated design. The physical attributes of space are examined as variables, focusing on both
architectural and urban interiors. Theories on place and place-making support the investigation, by including spatiality and historicality. The Constitutional Court sets the location (place) for this investigation.
In hierdie artikel word die veranderlikes (beginsels) wat gebruik kan work om die statiese, fisiese model van ruimte in the bou-omgewing te verryk, ondersoek. Dit is besluit om sodoende ruimtelikheid te isoleer vir analise en te bepaal of 'n plek met 'n sterk historiese karakter en simbolisme kan kwalifiseer as 'n plek van betekenis, veral wanneer nuwe ontwikkeling geintegreer word in 'n nuwe ontwerp. Teoriee oor plek en plek-skepping ondersteun die analise deur ruimtelikheid en geskiedkundigheid in te sluit. Die Konstitusionele Hof bepaal die plek en ruimtes vir die ondersoek.