dc.contributor.author |
Nienaber, A.G. (Annelize Gertruida)
|
|
dc.date.accessioned |
2009-06-04T09:20:15Z |
|
dc.date.available |
2009-06-04T09:20:15Z |
|
dc.date.issued |
2008-08 |
|
dc.description.abstract |
Verskillende kliniese proewe word tans in Suid-Afrika onderneem om middels en
strategieë vir die voorkoming van MIV-besmetting te ontwikkel. Hierdie artikel
ondersoek die aanspreeklikheid van die navorser wat MIV-verwante kliniese proewe
onderneem sonder die deelnemer se ingeligte toestemming aan die hand van die
gemenereg, regspraak en wetgewing. In die besonder word navorser-aanspreeklikheid
tydens voorkomende of nie-terapeutiese MIV-verwante kliniese proewe ondersoek.
Alhoewel ingeligte toestemming tot deelname aan kliniese proewe in artikel 12(2)(c) van
die Suid-Afrikaanse Grondwet vervat word, is die omvang van hierdie bespreking beperk
tot die Suid-Afrikaanse gemenereg, regspraak en wetgewing, aangesien ’n latere artikel
grondwetlike aspekte aanspreek. ’n Oorsig van die juridiese basis van ingeligte
toestemming in die Suid-Afrikaanse reg word weergegee asook die regsgevolge van ’n
navorsingsingreep sonder die ingeligte toestemming van die deelnemer. |
en_US |
dc.identifier.citation |
Nienaber, AG 2008, 'The researcher's liability for HIV-related clinical research without the participant's informed consent : South Africa's common law, case law and legislation', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 71, no. 3, pp. 364-386. [www.lexisnexis.co.za] |
en_US |
dc.identifier.issn |
1682-4490 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/10346 |
|
dc.language.iso |
en |
en_US |
dc.publisher |
LexisNexis |
en_US |
dc.rights |
LexisNexis |
en_US |
dc.subject |
HIV clinical trials |
en_US |
dc.subject.lcsh |
Clinical trials -- South Africa |
en_US |
dc.subject.lcsh |
AIDS (Disease) |
en_US |
dc.subject.lcsh |
Informed consent (Medical law) -- South Africa |
en_US |
dc.title |
The researcher's liability for HIV-related clinical research without the participant's informed consent : South Africa's common law, case law and legislation |
en_US |
dc.title.alternative |
Navorser se aanspreeklikheid vir MIV-verwante kliniese proewe sonder die deelnemer se ingeligte toestemming: Die Suid-Afrikaanse gemenereg, regspraak en wetgewing |
en_US |
dc.type |
Article |
en_US |