Humans are not only adapted to nature, but also adapt their domestic environment to suit their own needs. Here, I suggest that Japanese Zen gardens uniquely bridge these different formative spheres of our perceptual evolution by maintaining sufficient visual complexity through the use of natural components to satisfy our natural sensory and perceptual needs, while doing so in a completely artificial environment. Rather than nature being the ‘best’ design for human perception, I suggest that it is our perceptual and cognitive brain systems that are ‘best’ designs, suited for the ecological niches from which we evolved.
AFRIKAANS
Mense is nie net by die natuur aangepas nie, maar hulle pas ook hulle alledaagse omgewing aan om in hulle eie behoeftes te voorsien. In hierdie verband meen ek dat Japanese Zen-tuine ’n unieke brug slaan tussen die verskillende formatiewe sfere van ons perseptuele evolusie deur die
handhawing van ’n voldoende mate van visuele kompleksiteit by wyse van die gebruik van natuurlike komponente om in ons natuurlike sensoriese en perseptuele behoeftes te voorsien, en vermag dit in ’n omgewing wat geheel-en-al kunsmatig is. In plaas daarvan om die natuur as die ‘beste’ ontwerp vir menslike persepsie te beskou, stel ek dit dat die ontwerp van ons perseptuele en kognitiewe breinsisteme die ‘beste’ is vir funksionering in die ekologiese nisse waarin ons ontwikkel het.