This article analyses how the poststructuralist deconstruction of fixed knowledge and universal experiences, presents itself in two opposing ethical positions in postmodernist art and culture. On the one hand the deconstruction of “absolute” knowledge and a universal, timeless aesthetic regulation can lead to liberation, but on the other, the deconstruction of such secure principles could lead to meaninglessness.
Hierdie artikel analiseer hoe die poststruktualistiese dekonstruksie van standvastige kennis en universele ervarings, sigself in twee opponerende etiese posisies in postmoderne kuns en kultuur manifesteer. Aan die een kant kan die dekonstruksie van “absolute” kennis en ‘n universele, tydlose esteties regulering tot bevryding aanleiding gee, maar aan die ander kant kan die dekonstruksie van sulke standvastige prinsipes tot betekenisloosheid lei.