Multiculturalism can be celebrated from a positive perspective or criticized from a negative perspective. The postcolonial writings of Edward Said (1978) and Ziauddin Sardar (1998), although separated by some twenty years, both offer a critique of multiculturalism from the viewpoint of the colonized Other. Having established the motivations for such a critique, this article then examines western art, both traditional and contemporary, to show that visual representations can also be implicated in these unequal power structures of multiculturalism. It ends by offering a brief critique, in turn, of the approach of Said and Sardar and suggests some positive approaches to multiculturalism.
Multikulturalisme kan gevier of besing word vanuit ’n opbouende perspektief, of gekritiseer word vanuit ’n negatiewe perspektief. Alhoewel die geskrifte van Edward Said (1978) en Ziauddin Sardar (1998) deur meer as twintig jaar geskei word, bied albei skrywers ’n kritiese blik op multikulturalisme vanuit die perspektief van die gekoloniseerde ‘Other.’ Hierdie artikel sal eerstens die motivering van so ’n kritiese blik bepaal, en daarna sal dit die westerse kuns, beide traditionel en kontemporêr, ondersoek om daardeur aan te dui dat visuele voorstellings ook verwikkel kan word in hierdie ongelyke magsstrukture van multikulturalisme. Die artikel eindig deur ’n kort kritiese blik aan te bied van die benadering van beide Said en Sardar, en stel dan ’n aantal positiewe benaderings tot multukulturalisme voor.