The extra-judicial ejectment of land intruders : an evaluation of counter spoliation and the role of possession (Part 1)

Show simple item record

dc.contributor.author Marais, Ernst
dc.contributor.author Muller, Gustav
dc.date.accessioned 2025-02-17T10:57:23Z
dc.date.issued 2024-10
dc.description.abstract Die verweer van contra-spolie het gewoonlik min akademiese aandag geniet en was selfs as ʼn onkontroversiële deel van die privaatreg geag. Al hoe meer privaat- en staatseienaars van grond het egter onlangs begin om hierdie verweer, wat ʼn persoon toelaat om buitegeregtelike self-help te gebruik om sy besit van ʼn saak te beskerm, in te span om onregmatige besetters van hulle grond te verwyder. Hulle redeneer hierdie besetters is nog nie onregmatige okkupeerders onder die Wet op Voorkoming van Onwettige Uitsetting en Onregmatige Besetting van Grond 19 van 1998 nie, en daarom benodig hulle nie ʼn hofbevel om hulle af te sit nie. Die besetters, daarenteen, beweer hulle mag net ingevolge ʼn hofbevel uit hulle wonings op die grond gesit word. Hierdie dispute opper verskeie vrae – die verweer se vereistes, die rol van die besitkonsep, die verhouding tussen besit in die privaatreg en “onregmatige okkupeerder”-vereistes onder die Wet, en of die “woning”-konsep in artikel 26(3) van die Grondwet miskien die drempelvereiste behoort te wees vir grondbetreders om beskerming onder die Wet te geniet. Ons ontleed hierdie vrae, in ʼn reeks van twee artikels, vanuit ʼn sistemiese perspektief – Van der Walt se grondwetlike visie van eiendom. Ons evaluasie toon dat besit dieselfde betekenis as onregmatige okkupeerder het. Dit wys ook dat sekere howe Van Leeuwen se wye benadering tot die instanter benadering volg, en dat hulle ook irrelevante oorwegings in ag neem, veral wanneer die eienaar hom op contraspolie beroep. ʼn Sterker klem op die besitkonsep slaag daarin om hierdie inkonsekwenthede die hoof te bied. Dit wil nietemin voorkom of besetters eers beskerming onder die Wet sal geniet selfs nadat hulle reeds wonings op die grond gevestig het. Dit is daarom beter om die woningkonsep in artikel 26(3) as drempelvereiste te gebruik, aangesien hierdie konsep wyer is as die “onregmatige okkupeerder”-vereiste. Weens die geweldige lyding waarmee vele uitsettings gedurende apartheid gepaard gegaan het, is dit beter indien die uitsetting van alle betreders, wat reeds wonings op grond het, aan geregtelike oorsig onderwerp word. en_US
dc.description.department Private Law en_US
dc.description.embargo 2025-04-30
dc.description.librarian hj2024 en_US
dc.description.sdg SDG-16:Peace,justice and strong institutions en_US
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_US
dc.identifier.citation Marais, E. & Muller, G. 2024, 'The extra-judicial ejectment of land intruders: an evaluation of counter spoliation and the role of possession (Part 1)', Journal of Contemporary Roman-Dutch Law, vol. 87, no. 4, pp. 428-453. en_US
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/100986
dc.language.iso en en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis en_US
dc.subject Land intruders en_US
dc.subject Contra-spolie en_US
dc.subject Extra-judicial ejectment en_US
dc.subject Buite-geregtelike afsetting en_US
dc.subject Grondbesetters en_US
dc.subject SDG-16: Peace, justice and strong institutions en_US
dc.title The extra-judicial ejectment of land intruders : an evaluation of counter spoliation and the role of possession (Part 1) en_US
dc.title.alternative Buite-geregtelike afsetting van grondbesetters en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record