Bothma, Gerhardus
(AOSIS OpenJournals, 2015-08-31)
Openbaring 21:1-8 bring ’n belangrike wending in hierdie boek. Die koms van ’n nuwe hemel,
’n nuwe aarde en ’n nuwe Jerusalem word aangekondig. Die oue is verby. Die nuwe het
gekom. Hoe behoort Openbaring 21:1-8 uitgelê, ...