Oberholzer, Gerhard
(Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kuns, 2011-09)
In hierdie studie is geluister na die narratiewe van Suid-Afrikaans gebore immigrante, wat hulself
in Brisbane, Australië gevestig het. Die plaaslike konteks word in die gereformeerde gemeente, die “Mansfield Christian ...