Reinhardt, Carl Frederick (Charlie); Truter, Wayne Frederick
(Plaas Publishing, 2012-09)
Slangbos, wat ook bankrotbos en vaalbos genoem word, is verwant aan die fynbosbioom, die mees suidelike element van Suid-Afrikaanse flora. Baie van die tipiese fynbosplantsoorte kom ook verder noord, noord-oos en oos in ...