'n Kritiese bespreking van die vormgewing in die skilderkuns van Karel Appel

Show simple item record

dc.contributor.advisor Roos, Nicholas Oswald
dc.contributor.postgraduate Kriel, Susan
dc.date.accessioned 2017-02-15T09:27:43Z
dc.date.available 2017-02-15T09:27:43Z
dc.date.created 1964
dc.date.issued 1964
dc.description Dissertation (MA)--University of Pretoria, n.d. en_ZA
dc.description.abstract Die vernaamste gedagte tydens die skrywe van die verhandeling is subjektief gebaseer op die verband tussen die intellektuele bewustheid en die emosionele uitlating in Karel Appel se skilderye. Verder is 'n objektiewe benadering gevolg om nader te kom aan die artistieke konstruksie-elemente in sy visuele kuns. Die doel van die verhandeling Is nie van sintese en verklaring nie maar van analise en ontdekking, ten einde te probeer vasstel wat die hoofdryfvere in sy kuns vergestalt en hoe hy die besondere visuele trefkrag en algemene vormgewing wat sy werk kenmerk, bewerkstellig. Die doel is nie om 'n historiese beskouing daar te stel nie en geen chronologiese ontwikkelingsgang word dus gevolg ni. Veel eerder word die wesenskenmerke wat in die kuns van Karel Appel in die besonder kenmerk in oënskou geneem, soos byvoorbeeld die skep van orde uit chaos, die vertrekpunt vanuit die algemene om by die spesifieke uit te kom en die aktivering van die doekoppervlak. af_ZA
dc.description.availability Unrestricted en_ZA
dc.description.degree MA en_ZA
dc.description.department Visual Arts en_ZA
dc.description.sponsorship Universiteit van Pretoria en_ZA
dc.description.sponsorship Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing af_ZA
dc.identifier.citation Kriel, S 1964, 'n Kritiese bespreking van die vormgewing in die skilderkuns van Karel Appel, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/59056> en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/59056
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. af_ZA
dc.subject UCTD en_ZA
dc.title 'n Kritiese bespreking van die vormgewing in die skilderkuns van Karel Appel af_ZA
dc.type Dissertation en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record