Access to genetic information and the insurer’s duty of genetic data protection

Show simple item record

dc.contributor.author Kuschke, Birgit
dc.date.accessioned 2008-05-26T10:58:42Z
dc.date.available 2008-05-26T10:58:42Z
dc.date.issued 2007-09
dc.description.abstract In hierdie artikel word die impak van die ontwikkeling van menslike genetiese toetse, en die reg op inligting wat in die toetsresultate vervat word, bespreek. Die individu se gemeneregtlike en grondwetlike regte op privaatheid en sy individualiteit word deur die openbaarmaking van inligting wat hy as konfidensieel mag beskou, bedreig. Die reg op toegang tot inligting word in die lig van die relevante Grondwetlike bepalings, die Wet op Elektroniese Transaksies en Kommunikasies, die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, die Wet op Finansiële Adviseurs en Tussengangers, die Wetsontwerp op die Beskerming van Persoonlike Inligting sowel as internasionale wetgewing, die menings van skrywers en ander organisasies soos die Life Offices Association, ontleed. Die moontlikheid dat die aanwending van sodanige inligting deur die versekeraar tot genetiese diskriminasie aanleiding kan gee, word bespreek. Laastens word die statutêre verpligtinge van ’n versekeraar om data te beskerm en verantwoordelik te bestuur, kortliks ontleed. af
dc.format.extent 241361 bytes
dc.format.mimetype application/pdf
dc.identifier.citation Kuschke B 2007, 'Access to genetic information and the insurer's duty of genetic data protection', De Jure, vol. 2, no. 40, pp. 305-332. [www.lexisnexis.co.za] en
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/5508
dc.language.iso en en
dc.publisher LexisNexis en
dc.rights LexisNexis en
dc.subject Beskerm af
dc.subject Data en
dc.subject Protection en
dc.subject.lcsh Privacy, Right of en
dc.title Access to genetic information and the insurer’s duty of genetic data protection en
dc.title.alternative Toegang tot genetiese inligting en die versekeraar se verpligting om data te beskerm af
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record