Adolescent girls' access to contraceptive information and services in South Africa : what is going wrong? (1)

Show simple item record

dc.contributor.author Savage-Oyekunle, O.A. (Oluremi Ajoke)
dc.contributor.author Nienaber, A.G. (Annelize Gertruida)
dc.date.accessioned 2016-05-20T07:06:26Z
dc.date.available 2016-05-20T07:06:26Z
dc.date.issued 2015
dc.description The article is based on sections of the first author’s LLD thesis entitled Female adolescents’ reproductive health rights: Access to contraceptive information and services in Nigeria and South Africa (UP 2014). (http://hdl.handle.net/2263/46234) en_ZA
dc.description.abstract Die realiteit is dat adolessente deesdae vroeër in seksuele verhoudings betrokke raak, en sal kwesbaar word vir geslags- en reproduktiewe gesondheidsprobleme. Veral adolessente meisies word blootgestel aan seksueel-oordraagbare infeksies soos MIV, en loop verder die risiko van ongewenste swangerskappe. Ten spyte van die bestaan van internasionale en regionale menseregte-instrumente wat die reg van adolessente meisies op toegang tot voorbehoedsinligting en -dienste verskans, en eweneens ten spyte van Suid-Afrika se grondwetlike en siviele regsraamwerk wat hierdie regte waarborg, is daar vele struikelblokke wat verhinder dat adolessente meisies toegang tot voorbehoedsinligting en -dienste geniet. Hierdie artikel ondersoek dus, eerstens, die Suid-Afrikaanse regsraamwerk wat die reg op toegang tot seksuele en reproduktiewe gesondheidsorginligting en -dienste van adolessente meisies waarborg en, tweedens, die struikelblokke wat hierdie meisies teëkom wanneer hulle poog om toegang tot sodanige dienste te verkry. Derdens word die reperkussies van die bestaan van hierdie struikelblokke vir adolessente meisies ondersoek. Ons voer aan dat om adolessente meisies te verhinder om toegang te geniet tot realistiese en omvattende voorbehoedsinligting en -dienste baie nadele vir die gemeenskap inhou. Aangesien die verwesenliking van goeie geslags- en reproduktiewe gesondheidsuitkomste nie net daarvan afhang dat 0 staat regionale en internasionale menseregte-instrumente ratifiseer nie, of die regte ook in sy munisipale regstelsel inkorporeer nie, moet ouers en ander belanghebbendes ook gewillig wees om 0 gesindheidsverandering te ondergaan teenoor adolessente se seksualiteit. en_ZA
dc.description.department Mercantile Law en_ZA
dc.description.librarian am2016 en_ZA
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_ZA
dc.identifier.citation Savage-Oyenkule, OA & Nieneber, A 2015, 'Adolescent girls' access to contraceptive information and services in South Africa : what is going wrong? (1)', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 78, pp. 363-379. en_ZA
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/52728
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LexisNexis en_ZA
dc.rights LexisNexis en_ZA
dc.subject Adolessente meisies en_ZA
dc.subject Human immunodeficiency virus (HIV) en_ZA
dc.subject Adolescent girls en_ZA
dc.subject Contraceptive information and services en_ZA
dc.subject Voorbehoedsinligting en -dienste en_ZA
dc.subject Suid-Afrikaanse reg en_ZA
dc.subject South African law en_ZA
dc.subject Menslike immuniteitsgebreksvirus (MIV) en_ZA
dc.title Adolescent girls' access to contraceptive information and services in South Africa : what is going wrong? (1) en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record