The impact of section 129(1)(a) of the National Credit Act on the prescription of credit agreement debt

Show simple item record

dc.contributor.author Van Heerden, C.M. (Corlia)
dc.contributor.author Boraine, A. (Andre), 1957-
dc.date.accessioned 2016-05-06T12:34:06Z
dc.date.available 2016-05-06T12:34:06Z
dc.date.issued 2015
dc.description.abstract Die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 vereis aflewering van & artikel 129(1)(a)- kennisgewing aan die verbruiker voordat & skuld wat voortspruit uit & kredietooreenkoms wat binne die trefwydte van die Nasionale Kredietwet val, afgedwing kan word. Hierdie kennisgewing het & baie spesifieke doel, naamlik om die verbruiker in te lig oor sy verstek ten aansien van die kredietooreenkoms en sekere alternatiewe geskilbeslegtingsinstansies voor te stel wat die verbruiker kan nader ten einde & dispuut op te los of & plan daar te stel om sy paaiement kragtens die kredietooreenkoms op datum te bring. Die Wet bepaal uitdruklik dat voldoening aan artikel 129(1)(a) & vereiste is voordat verrigtinge ter skuldafdwinging ingestel kan word. Die Wet bevat egter ook & eiesoortige bepaling in artikel 130(4)(b) waarvolgens die hof verplig is om & sui generis bevel te maak in geval van nienakoming van artikel 129(1)(a), te wete dat die hof verplig is om die verrigtinge te verdaag en die stappe te gelas wat die kredietverskaffer moet doen voordat die saak weer kan hervat. Die vraag onstaan gevolglik wat die rol van artikel 129(1)(a) is in die konteks van verjaring van & skuld wat voorspruit uit & kredietooreenkoms wat onder die Nasionale Kredietwet val. Hierdie bydrae ondersoek dus die interaksie tussen die Nasionale Kredietwet en die Wet op Verjaring 69 van 1968 en fokus spesifiek op die rol van die artikel 129(1)(a)- kennisgewing in die konteks van verjaring van kredietooreenkomsskuld. en_ZA
dc.description.department Mercantile Law en_ZA
dc.description.librarian am2016 en_ZA
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_ZA
dc.identifier.citation Van Heerden, CM & Boraine, A 2015, 'The impact of section 129(1)(a) of the National Credit Act on the prescription of credit agreement debt', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, no. 78, pp. 457-475. en_ZA
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/52514
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LexisNexis en_ZA
dc.rights LexisNexis en_ZA
dc.subject Nasionale Kredietwet en_ZA
dc.subject Kredietooreenkomsskuld en_ZA
dc.subject Artikel 129(1)(a) en_ZA
dc.subject National Credit Act 34 of 2005 (NCA) en_ZA
dc.subject Section 129 (1)(a) en_ZA
dc.subject Credit agreement debt en_ZA
dc.title The impact of section 129(1)(a) of the National Credit Act on the prescription of credit agreement debt en_ZA
dc.title.alternative Impak van artikel 129(1)(a) van die Nasionale Kredietwet op die verjaring van kredietooreenkomsskuld en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record