Andre P. Brink se bevrydende woord en dissidensie

Show simple item record

dc.contributor.author Willemse, Hein (Heinrich Stephen Samuel)
dc.date.accessioned 2016-03-02T05:50:00Z
dc.date.available 2016-03-02T05:50:00Z
dc.date.issued 2015
dc.description.abstract Ek het die opdrag om oor André P. Brink en ideologie te praat.1 Met ideologie verstaan ons gewoonlik die idees, of die belange en waardes waarmee elkeen van ons, of die groepe waarin ons ons bevind, ons wêreld beding. Ons waardeoordele en oortuiginge is nie uitermate individueel nie; in ’n sin is daar ’n historiese bepaaldheid vir hoe ons dink en waarom ons juis só dink. Hoe byvoorbeeld staan ons tot die ekonomiese magsverhoudinge in ons samelewing? Is ons in stryd met ’n bepaalde magsomgewing of reproduseer ons daardie ekonomiese, politieke en sosiale magsverhoudinge? Waarom dink ons soos ons dink? Waarom dink ons nie anders nie? En waar kom al die waardes wat ons so verdedig of teenstaan dan vandaan? Dié opvatting van ideologie beteken egter nie ’n predeterminasie wat vóórkom dat die individuele skrywer nie téén sy omgewing, téén sy historiese agtergrond en téén ’n magstruktuur kan inskryf nie. en_ZA
dc.description.librarian am2015 en_ZA
dc.description.uri http://www.letterkunde.up.ac.za en_ZA
dc.identifier.citation Willemse, H 2015, 'Andre P. Brink se bevrydende woord en dissidensie', Tydskrif vir Letterkunde, vol. 52, no. 2, pp. 210-214. en_ZA
dc.identifier.issn 0041-476X
dc.identifier.other 10.4314/tvl.v52i2.16
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/51640
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie en_ZA
dc.rights Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie en_ZA
dc.subject Andre P. Brink en_ZA
dc.subject Idees en_ZA
dc.subject Ekonomiese magsverhoudinge en_ZA
dc.subject Dissidensie en_ZA
dc.subject.other Humanities articles SDG-10
dc.subject.other SDG-10: Reduced inequalities
dc.title Andre P. Brink se bevrydende woord en dissidensie en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record