Teologiese opleiding in die AGS-kerk : verkennende en ontwikkelende beskouings vir die nuwe millennium

Show simple item record

dc.contributor.author Putter, Andries P.J.
dc.date.accessioned 2015-09-14T09:42:11Z
dc.date.available 2015-09-14T09:42:11Z
dc.date.issued 2010-07
dc.description.abstract Theological training in the AFM church: Investigative and developing (perspectives) for the new millennium This article will focus on the findings of two Apostolic Faith Mission (AFM) pastors in their research concerning theological training. It may help role players in the AFM, as well as in the broader church context, to evaluate current theological training material, and indicates the importance of a continuous theological training programme for pastors. The need to equip pastors to be more effective in their different roles, poses an enormous challenge in these times. At the AFM’s General Business Meeting in May 2008, constitutional amendments were approved that pave the way for having a single institution for theological training in the AFM. This new theological institution faces a major challenge, namely that of establishing relevant theological training for the South African context, in order to avert the danger of being identified as an elitist, irrelevant work group with its own pastor’s language that is understood by a small group of insiders only. en_ZA
dc.description.abstract By die Apostoliese Geloof Sending (AGS) se Algemene Besigheid Vergadering in Mei 2008 is grondwetlike wysigings goedgekeur wat die weg baan vir ‘n enkele instelling vir teologiese opleiding in die AGS met ingang van 2009. Dit word boonop al hoe belangriker om bestaande kursusmateriaal te beoordeel, aangesien teologiese opleiding wêreldwyd in ‘n krisis verkeer (Maré 2005:432). Uit Europa word gereeld verneem van akademiese poste wat vakant bly, en van Teologiefakulteite wat ter wille van oorlewing saamsmelt, of andersins sluit (Joubert 2001:192). Dié artikel konsentreer bepaald op twee AGS-pastors se navorsing wat nie regstreeks met teologiese opleiding verband hou, naamlik Maré en Putter. Maré is tans ‘n voltydse dosent sowel as die hoof van die Departement Ou Testament by die Aucklandpark Teologiese Seminarium (ATS), en het in 2003 navorsing onderneem oor AGS-pastors se belewing van hul teologiese opleiding by dié instelling. Hy het in besonder op pastors gekonsentreer wat sedert 1996 afgestudeer het, aangesien dit die eerste groep is wat hul teologiese opleiding aan die ATS voltooi het sedert dié instelling in samewerking met die destydse Randse Afrikaanse Universiteit graadprogramme begin aanbied het. In 2009 lewer Maré sinvolle kommentaar op sy navorsing van 2003, en maak voorstelle vir toekomstige tersaaklike teologiese opleiding. Op sy beurt het Putter, tans ‘n voltydse AGS-pastor en wat ook ‘n leidende rolspeler in die Ophir Netwerk was (die destydse Suidoos-Gauteng-streek van die AGS), in 2006 en 2009 navorsingstukke oor die rolverwagtinge van die AGS-pastor die lig laat sien. Putter se ondersoeke bring belangrike sake aan die lig wat in ’n unieke voortgesette teologiese opleidingsprogram (hierna ‘VTOP’) kan ontwikkel. Voormelde twee navorsers se voorstelle kan heel waarskynlik tot sinvolle en tersaaklike teologiese opleiding in die AGS en die Pinksterwêreld van die nuwe millennium lei. en_ZA
dc.description.librarian hb2015 en_ZA
dc.description.uri http://www.hts.org.za en_ZA
dc.identifier.citation Putter, A.P.J., ‘Teologiese opleiding in die AGS-kerk: Verkennende en ontwikkelende beskouings vir die nuwe millennium’, HTS Teologiese Studies/Theological Studies 66(1), Art.#768, 9 pages. DOI: 10.4102/hts.v66i1.768. en_ZA
dc.identifier.issn 0259-9422 (print)
dc.identifier.issn 2072-8050 (online)
dc.identifier.other 10.4102/hts.v66i1.768
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/49830
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher OpenJournals Publishing en_ZA
dc.rights © 2010. The Authors. Licensee: OpenJournals Publishing. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License. en_ZA
dc.subject Theological training en_ZA
dc.subject Pastors en_ZA
dc.subject Experience en_ZA
dc.subject Role expectations en_ZA
dc.subject Continuing education en_ZA
dc.title Teologiese opleiding in die AGS-kerk : verkennende en ontwikkelende beskouings vir die nuwe millennium en_ZA
dc.title.alternative Theological training in the AFM church : investigative and developing (perspectives) for the new millennium en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record