It is the contention of this research to explain the perceptual totality of composed
groups of Classical Greek buildings in sacred precincts, as exemplified at Delphi
and the Athenian Acropolis. The main proposal to be tested by the analysis of
these architectural ensembles is that sacred Classical Greek architecture is not
exclusively an architecture of three Classical orders, but an architecture on two
hierarchical levels, namely the architecture of the divine level, as symbolised
mainly by the Doric temple, as opposed to the architecture of the secondary
human level, represented by the ancillary buildings in the approach areas that
are characterised by a diminished scale, complexity and ambiguity.
Die bespreking in hierdie navorsing het ten doel om te verduidelik hoe
komposisies van groepe Klassieke Griekse geboue in heilige omgewings ’n
perseptuele totaliteit vorm, soos by uitnemendheid by Delfi en die Akropolis
van Athene. Die belangrikste proposisie wat deur die ontleding van hierdie
argitektoniese groeperings getoets word, is dat heilige Klassieke Griekse
argitektuur nie by uitnemendheid drie Klassieke ordes is nie, maar ’n
argitektuur op twee hiërargiese vlakke, naamlik die heilige vlak wat hoofsaaklik
deur die Doriese tempel gesimboliseer word, in teenstelling met die argitektuur
van die sekondêre menslike vlak wat verteenwoordig word deur die bykomende
geboue in die aanloopareas wat deur ’n verminderde skaal, kompleksiteit en
dubbelduidenheid gekenmerk word.