Can the National Credit Act by agreement be made applicable to (excluded) juristic persons?

Show simple item record

dc.contributor.author Renke, Stefan
dc.contributor.author Coetzee, Hermie
dc.date.accessioned 2015-03-18T10:05:17Z
dc.date.available 2015-03-18T10:05:17Z
dc.date.issued 2014-11
dc.description.abstract Kan die National Credit Act 34 van 2005 deur ooreenkoms tussen die partye van toepassing gemaak word op ’n kredietooreenkoms wat buite die toepassingsgebied van die Wet val? Die artikel handel oor die vraag of die National Credit Act 34 van 2005 (die Wet) by wyse van wilsooreenstemming deur die partye tot ’n kredietooreenkoms op hulle ooreenkoms van toepassing gemaak kan word onder omstandighede waar die Wet, volgens die bepalings daarvan, nie op die ooreenkoms van toepassing is nie. Die vraag is tersaaklik in die lig van teenstrydige hofbeslissings in dié verband. Die vraag word ondersoek aan die hand van die toepassing van die Wet op borgooreenkomste, die uitsluiting van sommige regspersoon- verbruikers van die toepassingsveld van die Wet, die doelstellings van die Wet en die belang van laasgenoemde wanneer die Wet uitgelê word, asook ’n opsomming en bespreking van gemelde beslissings. Daar word tot die gevolgtrekking gekom dat die onderhawige vraag bevestigend beantwoord moet word onderhewig daaraan dat daar van die beginsels van inlywing deur inkorporasie gebruik gemaak word. en_ZA
dc.description.embargo 2015-05-31 en_ZA
dc.description.librarian hb2015 en_ZA
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_ZA
dc.identifier.citation Renke, S & Coetzee , H 2014, 'Can the National Credit Act by agreement be made applicable to (excluded) juristic persons?', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 77, no. 4, pp. 567-585. en_ZA
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/44034
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LexisNexis en_ZA
dc.rights LexisNexis en_ZA
dc.subject National Credit Act 34 of 2005 en_ZA
dc.subject Credit agreement en_ZA
dc.subject Consumer credit legislation en_ZA
dc.title Can the National Credit Act by agreement be made applicable to (excluded) juristic persons? en_ZA
dc.title.alternative Kan die National Credit Act 34 van 2005 deur ooreenkoms tussen die partye van toepassing gemaak word op ’n kredietooreenkoms wat buite die toepassingsgebied van die Wet val? en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record