Jeanette Ferreira in heroënskou geneem

Show simple item record

dc.contributor.author Marais, Renee
dc.date.accessioned 2014-08-14T11:43:29Z
dc.date.available 2014-08-14T11:43:29Z
dc.date.issued 1982
dc.description.abstract Jeanette Ferreira se debuutbundel, Waar een mens saam is, het gedurende 1980 by Perskor verskyn. Dit bevat gedigte van wisselende gehalte oor 'n verskeidenheid temas. Soos die bundeltitel te kenne gee het die gedigte feitlik deurgaans 'n persoonlike inslag. Die bundel word in vier afdelings verdeel wat deur 'n enkele gedig voorafgegaan word, en ofskoon mens op grond van die plasing van hierdie gedig. "En nog het haar oë, sou verwag dat dit 'n openings-gedig moet wees, blyk dlt na die lees van die bundel dat dit eerder 'n soort epiloog of terugskouing is, soos later aangetoon sal word. en_US
dc.description.librarian am2014 en_US
dc.identifier.citation Marais, R 1982, 'Jeanette Ferreira in heroënskou geneem', Ensovoort, vol. 2, no. 1, pp. 3-5. en_US
dc.identifier.issn 0257-2036
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/41291
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher Ensovoort Society en_US
dc.rights Ensovoort Society en_US
dc.subject Jeanette Ferreira en_US
dc.subject Afrikaanse poësie en_US
dc.subject Afrikaanse digters en_US
dc.title Jeanette Ferreira in heroënskou geneem en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record