Deur 'n spieel in 'n raaisel?

Show simple item record

dc.contributor.author Marais, Renee
dc.date.accessioned 2014-08-06T12:03:05Z
dc.date.available 2014-08-06T12:03:05Z
dc.date.issued 1981-12
dc.description.abstract Dit is met 'n gevoel van verwagting dat mens Johan van Wyk se jongste digbundel ter hand neem. Hy het reeds in sy voorafgaande twee bundels, Deur die oog van die luiperd (1976) en Heldedade kom nie dikwels voor nie (1978), bewys dat hy 'n digter van formaat is en dat hy die strominge van sy tyd beleef en verwoord: waar die hart van vol is, loop die mond immers van oor. Verder het Van Wyk nog telkens vemuwing in die poesie gebring: inhoudelik sowel as verstegnies ("some pictures have books ... "). Hy het, soos in die verlede, 'n groot aandeel aan die sg. "little magazine"-bedryf. En hy het 'n amper vader-cum-kultusfiguur vir eietydse jong digters geword - mens wil byna se: die spilfiguur onder die jong, opkomende geslag. en_US
dc.description.librarian am2014 en_US
dc.identifier.citation Marais, R 1981, 'Deur 'n spieel in 'n raaisel?', Ensovoort, vol. 1, no. 2, pp. 3-4. en_US
dc.identifier.issn 0257-2036
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/41104
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher Ensovoort Society en_US
dc.rights Ensovoort Society en_US
dc.subject Afrikaanse poësie en_US
dc.subject Afrikaanse digters en_US
dc.title Deur 'n spieel in 'n raaisel? en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record