Middellike aanspreeklikheid van die staat weens manipulasie van 'n tenderproses : regspraak

Show simple item record

dc.contributor.author Scott, Johan (T. Johan)
dc.date.accessioned 2007-10-08T06:26:57Z
dc.date.available 2007-10-08T06:26:57Z
dc.date.issued 2007
dc.description.abstract Dit wil voorkom of die stroom gerapporteerde uitsprake oor die gebied van middellike aanspreeklikheid van ’n werkgewer vir die deliktuele skade veroorsaak deur sy werknemer in die loop van laasgenoemde se diensverhouding maar net nie wil afneem nie. Die problematiek verbonde aan hierdie tipe geval van middellike aanspreeklikheid kleef nie soseer aan die eerste twee aanspreeklikheidsvereistes, te wete dat daar ’n werkgewer-werknemer-verhouding moet wees en dat die werknemer ’n onregmatige daad moes gepleeg het nie; dit is by uitstek die derde vereiste, te wete dat die werknemer die eiser se nadeel in die loop van sy werksaamhede qua werknemer veroorsaak het (sien veral Neethling, Potgieter en Visser Deliktereg (2006) 360-365; Van der Walt en Midgley Principles of Delict (2005) 37-38), wat telkemale problematies in die toepassing daarvan blyk te wees en dus onder die loep geneem word (sien bv die resente uitsprake in Minister of Safety and Security v Luiters 2006 4 SA 160 (HHA); MEC for Public Works, Eastern Cape v Faltein 2006 5 SA 532 (HHA); Tsogo Sun Holdings (Pty) Ltd v Qing-He Shan 2006 6 SA 537 (HHA)). af
dc.format.extent 127591 bytes
dc.format.mimetype application/pdf
dc.identifier.citation Scott, J 2007, 'Middellike aanspreeklikheid van die staat weens manipulasie van 'n tenderproses : regspraak', Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 3, pp. 569-581. [http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648] af
dc.identifier.issn 0257-7747
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/3690
dc.language.iso Afrikaans af
dc.publisher Juta Law en
dc.rights Juta Law en
dc.subject Middellike aanspreeklikheid af
dc.subject.lcsh Torts -- South Africa
dc.title Middellike aanspreeklikheid van die staat weens manipulasie van 'n tenderproses : regspraak af
dc.type Article af


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record