Openbare gesprek en wêreldlikheid. Aspekte van die politieke filosofie van Hannah Arendt (1906-1975)

Show simple item record

dc.contributor.author Schoeman, Marinus J.
dc.date.accessioned 2007-08-24T06:57:37Z
dc.date.available 2007-08-24T06:57:37Z
dc.date.issued 2007-09
dc.description Opgedra aan Johan Degenaar. Hierdie artikel was oorspronklik bedoel as ’n bydrae tot die Degenaar gedenkbundel wat in 2006 verskyn het onder die titel Gesprek sonder grense (H&B Uitgewers, Stellenbosch). Vanweë ’n tegniese oorsig van die redakteurs het die bydrae nie in die bundel verskyn nie. af
dc.description.abstract According to Hannah Arendt public discourse and 'worldliness' are two of the constitutive elements of or basic conditions for a healthy and flourishing political life amongst the citizens of a polity, which in turn is indispensable for a meaningful and truly human existence. This article explores Arendt’s views in this regard. Particular attention is given to her famous essay on Lessing (published in Men in Dark Times) and her unsentimental view of civil friendship or respect between citizens, which is reminiscent of the Aristotelian philia politiké. In Arendt’s own words this is "a kind of 'friendship' without intimacy and without closeness; it is a regard for the person from the distance which the space of the world puts between us, and this regard is independent of qualities which we may admire or of achievements which we may highly esteem." AFRIKAANS : Volgens Hannah Arendt is openbare gesprek (diskussie) en 'wêreldlikheid' twee van die konstitutiewe elemente van of grondliggende voorwaardes vir ’n gesonde en lewenskragtige politieke lewe tussen die burgers van ’n samelewing, wat op sy beurt weer onontbeerlik is vir ’n sinvolle en waarlik menslike bestaan. Hierdie artikel ondersoek Arendt se opvattings in dié verband. Besondere aandag word gegee aan haar beroemde opstel oor Lessing (gepubliseer in Men in Dark Times) en haar onsentimentele opvatting van burgerlike vriendskap of onderlinge respek tussen burgers, wat sterk herinner aan Aristoteles se begrip philia politiké. In Arendt se eie woorde kom dit neer op "'n soort 'vriendskap' sonder intimiteit en sonder nabyheid ; dit is eerbied vir die persoon op 'n afstand, dié afstand wat die ruimte van die wêreld tussen ons skep, en hierdie eerbied is onafhanklik van watter kwaliteite ons ook al mag bewonder of welke prestasies ons ook al hoog mag aanskryf" en
dc.format.extent 41606 bytes
dc.format.mimetype application/pdf
dc.identifier.citation Schoeman, M 2007, ' Openbare gesprek en wêreldlikheid. Aspekte van die politieke filosofie van Hannah Arendt (1906-1975)', Tydskrif vir Geesteswetenskappe, vol. 47, no. 3, pp. 422- 430. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_akgees.html] af
dc.identifier.issn 0041-4751
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/3334
dc.language.iso Afrikaans af
dc.publisher Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kuns af
dc.rights Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kuns af
dc.subject Johan Degenaar en
dc.subject Theodor Lessing en
dc.subject Public discourse en
dc.subject Worldliness en
dc.subject Politics en
dc.subject Civil friendship en
dc.subject Respect en
dc.subject Forgiveness en
dc.subject Openbare gesprek af
dc.subject Wêreldlikheid af
dc.subject Politiek af
dc.subject Burgerlike vriendskap af
dc.subject Respek af
dc.subject Vergiffenisvolheid af
dc.subject.lcsh Political science en
dc.subject.lcsh Philosophers en
dc.subject.lcsh Citizenship en
dc.subject.lcsh Arendt, Hannah, 1906-1975 en
dc.title Openbare gesprek en wêreldlikheid. Aspekte van die politieke filosofie van Hannah Arendt (1906-1975) af
dc.title.alternative Public discourse and worldliness. Aspects of the political philosophy of Hannah Arendt (1906-1975) en
dc.type Article af


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record