dc.contributor.author |
Mawdsley, Ralph D.
|
|
dc.contributor.author |
Beckmann, Johan L.
|
|
dc.date.accessioned |
2014-01-24T07:10:16Z |
|
dc.date.available |
2014-01-24T07:10:16Z |
|
dc.date.issued |
2013 |
|
dc.description.abstract |
In hierdie artikel ondersoek en vergelyk ons aspekte van die beperking sowel as die beskerming van taal- en kultuurregte in skoolverband (onafhanklike skole in die Verenigde State en openbare skole in Suid-Afrika). Ons doen dit deur grondwetlike en ander bepalings te bespreek en geselekteerde regspraak in die twee lande onder die vergrootglas te plaas. Ons ondersoek ook die samehang of gebrek aan samehang tussen die konsepte taal en kultuur in wetgewing en in regspraak. Ten slotte dui ons enkele besluitnemings- en bestuursimplikasies vir rolspelers in die onderwys aan en oorweeg ons ook die rol wat wetgewing en regspraak sou kon speel in die voortbestaan of ondergang van minderheidstale en -kulture. |
af |
dc.description.librarian |
am2014 |
en_US |
dc.description.librarian |
gv2014 |
|
dc.description.uri |
http://www.dejure.up.ac.za/ |
en_US |
dc.identifier.citation |
Mawdsley, RD & Beckmann, J 2013, 'Language and culture restrictions in K-12 non-public schools in the United States : exploring the reach of federal non-discrimination law and implications for South Africa', De Jure, vol. 46, no. 1, pp. 310-344. |
en_US |
dc.identifier.issn |
1466-3597 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/33077 |
|
dc.language.iso |
en |
en_US |
dc.publisher |
Pretoria University Law Press (PULP) |
en_US |
dc.rights |
Pretoria University Law Press (PULP) |
en_US |
dc.subject |
Non-public schools -- United States |
en_US |
dc.subject.lcsh |
Educational law and legislation -- South Africa |
en |
dc.subject.lcsh |
School boards -- South Africa |
en |
dc.subject.lcsh |
Language policy -- Schools -- South Africa |
en |
dc.subject.lcsh |
Language and education -- South Africa |
en |
dc.title |
Language and culture restrictions in K-12 non-public schools in the United States : exploring the reach of federal non-discrimination law and implications for South Africa |
en_US |
dc.title.alternative |
Taal- en kultuurbeperkings in K-12 nie-openbare skole in die Verenigde State : 'n verkenning van die reikwydte van federale nie-diskriminasie wetgewing en implikasies vir Suid-Afrika |
af |
dc.type |
Article |
en_US |