Uiteindelik sekerheid oor die ware grondslag van die deliktuele vordering van 'n kind weens voorgeboortelike beserings

Show simple item record

dc.contributor.author Scott, Johan (T. Johan)
dc.date.accessioned 2007-08-07T11:32:08Z
dc.date.available 2007-08-07T11:32:08Z
dc.date.issued 2006
dc.description.abstract Sedert die baanbrekende beslissing van regter Hiemstra in Pinchin NO v Santam Insurance Co Ltd 1963 2 SA 254 (W) bestaan daar in die Suid-Afrikaanse deliktereg weinig, indien enige, twyfel dat ’n vordering ex delicto namens ’n ongebore kind ingestel kan word vir beserings opgedoen as gevolg van ’n onregmatige daad gepleeg in die periode tussen verwekking en geboorte van die kind waardeur die ongeborene se fisies-psigiese integriteit aangetas is. Hierdie lofwaardige toedrag van sake is die direkte gevolg van die uitbreiding van die sogenaamde nasciturus-fiksie van die erfreg na die deliktereg. afr
dc.format.extent 98373 bytes
dc.format.mimetype application/pdf
dc.identifier.citation Scott, J 2006, 'Uiteindelik sekerheid oor die ware grondslag van die deliktuele vordering van 'n kind weens voorgeboortelike beserings', Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 3, pp. 617-624. [http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648] afr
dc.identifier.issn 0257-7747
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/3268
dc.language.iso Afrikaans en
dc.publisher Juta Law en
dc.rights Juta Law en
dc.subject Voorgeboortelike beserings en
dc.subject.lcsh Torts en
dc.subject.lcsh Fetus--Legal status, laws, etc en
dc.title Uiteindelik sekerheid oor die ware grondslag van die deliktuele vordering van 'n kind weens voorgeboortelike beserings afr
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record