Variables determining shareholder value of industrial companies listed on the Johannesburg Stock Exchange

Show simple item record

dc.contributor.advisor Brummer, L.M., 1940- en
dc.contributor.postgraduate Hall, J.H. (John Henry) en
dc.date.accessioned 2013-09-07T09:12:21Z
dc.date.available 2012-08-03 en
dc.date.available 2013-09-07T09:12:21Z
dc.date.created 1998-05-01 en
dc.date.issued 2012-08-03 en
dc.date.submitted 2012-08-01 en
dc.description Thesis (DBA)--University of Pretoria, 2012. en
dc.description.abstract It is widely accepted that the primary objective or goal of a firm is to maximise the value of its shareholders' equity. An increase in wealth increases the satisfaction of any financial market participant, or in this case, of any shareholder. In management's attempts and decision-making to increase shareholder value, they continuously influence, directly or indirectly, those variables that affect shareholder wealth. In order to increase shareholder wealth in the most efficient way, it becomes necessary to quantify the effect that each of these relevant variables has on shareholder wealth. If the value created from the assets under the control of management is to be improved, the answer lies partly in determining the real drivers of value and focusing management attention on these. The objective and value of this study lies in the fact that a meaningful mathematical relationship between these variables and shareholder value is developed. In the literature part of this study, the main emphasis fell on drawing a distinction between the accounting-based and the economic-based models of determining shareholder value. It has been demonstrated that the economic-based models, and Economic value added (EVA) in particular, have distinct advantages in determining value created (or destroyed) by the management of a company. Whilst EVA is the best internal measure of shareholder value creation. Market value added (MVA) is the external method of determining shareholder's wealth. After the variables that can determine shareholder value as represented by the EVA of a company had been identified, the research methodology, including the statistical techniques as well as the boundaries of the sample used, were set out. The results of the empirical analyses were reported and compared with the theoretical principles. The correlation between MVA and (discounted) EVA was the highest of all the variables and was at its most positive when inflation adjustments to the data had been made. Slightly lower positive correlations were also obtained from more traditional measures such as return on assets (ROA), return on equity (ROE), earnings per share (EPS) and dividends per share (DPS). Once it has been determined that EVA is arguably the best indicator of value that has been created or destroyed by management, it is necessary to analyze EVA in terms of its variables or components. If one turns to the stepwise regression analyses done with EVA as dependent variable with a number of independent variables, various income statement ratios provided the best explanation (as represented by r2 ). No meaningful results were obtained from a number of balance sheet ratios. Using these results as a basis, recommendations to management on managing and creating shareholder wealth in the most efficient way is made. Practising valuemaximization is not easy, but EVA and its variables can be the answer. AFRIKAANS : Dit is 'n algemeen aanvaarde beginsel dat die primere doelwit van 'n onderneming die maksimering van aandeelhouers welvaart is. 'n Verhoging in welvaart lei tot verhoogde nutsbevrediging van enige deelnemer in finansiele markte, in die geval die aandeelhouers van 'n onderneming. In bestuur se pogings en besluitnemingsaksies om aandeelhouers welvaart te verhoog, word die veranderlikes wat aandeelhouers welvaart bepaal, voortdurend beïnvloed. Om aandeelhouers welvaart op die mees doelmatige wyse te verhoog, is dit nodig om te kwantifiseer welke effek elkeen van hierdie veranderlikes op aandeelhouers welvaart uitoefen. lndien die waardetoevoeging van die kapitaal onder beheer van bestuur verbeter moet word, le deel van die oplossing in die bepaling van daardie veranderlikes wat aandeelhouers welvaart bepaal, en om gevolglik bestuur se fokus op daardie veranderlikes te vestig. Die doelwit van hierdie studie is dus om 'n kwantifiseerbare verwantskap tussen hierdie veranderlikes en aandeelhouers welvaart te ontwikkel. In die literatuur gedeelte van hierdie studie val die klem op die onderskeid wat getref word tussen die rekeningkundige metodes om aandeelhouers welvaart te bepaal, in teenstelling met die sogenaamde ekonomiese gebaseerde metodes. Daar word getoon dat die ekonomiese gebaseerde metodes, en in die besonder ekonomiese waarde toevoeging (in Engels, "Economic value added" , of "EVA"), besondere voordele het bo enige ander metode om die waarde wat bestuur toegevoeg (of vernietig) het, te bepaal. Terwyl EVA as interne maatstaf van aandeelhouers welvaart dien, is markwaarde toevoeging (in Engels "Market value added" of "MVA") die eksterne of markgedrewe metode om waarde te bepaal. Nadat die veranderlikes wat aandeelhouers welvaart soos verteenwoordig deur EVA bepaal is, is die navorsings metodologie, insluitend die statistiese tegnieke wat gebruik is sowel as die bepaling van die steekproef, behandel. Die resultate van die empiriese analise is bespreek en vergelyk met die teoretiese beginsels. Die korrelasie tussen MVA en (verdiskonteerde) EVA was die hoogste en was selfs grater wanneer inflasie aanpassings aan die data gemaak was. Laer positiewe korrelasies is gevind tussen MVA en die meer tradisionele maatstawwe ter bepaling van aandeelhouers welvaart soos opbrengs op totale bates, opbrengs op aandeelhouers fondse, verdienste per aandeel en dividend per aandeel. Nadat daar bewys is dat EVA die beste aanwyser is van waarde wat deur bestuur geskep of vernietig is, is dit nodig om EVA te analiseer in terme van sy veranderlikes of komponente. lndien EVA as afhanklike veranderlike en 'n aantal onafhanklike veranderlikes by wyse van 'n stapsgewyse regressie analise ontleed word, is dit verskeie inkomste staat verhoudingsgetalle wat die beste verduideliking (soos verteenwoordig deur r2) van aandeelhouerswelvaart gee. Geen betekenisvolle resultate kon van verskeie balansstaat verhoudingsgetalle verkry word nie. Met hierdie resultate as basis word verskeie aanbevelings aan bestuur gemaak oor die bestuur en toevoeging van waarde vir aandeelhouers op die mees doelmatige wyse. Die beoefening van waardemaksimering is nie maklik nie, maar EVA en sy veranderlikes kan die taak vergemaklik. Copyright en
dc.description.availability unrestricted en
dc.description.department Business Management en
dc.identifier.citation Hall, JH 1998, Variables determining shareholder value of industrial companies listed on the Johannesburg Stock Exchange, DBA thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/26921 > en
dc.identifier.other D12/4/617/gm en
dc.identifier.upetdurl http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-08012012-154023/ en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/26921
dc.language.iso en
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 1998, University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en
dc.subject Stock exchange en
dc.subject Shareholder value en
dc.subject UCTD en_US
dc.title Variables determining shareholder value of industrial companies listed on the Johannesburg Stock Exchange en
dc.type Thesis en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record