Die ontwerp vir die gedenksteen van mev. genl. De Wet se graf deur die argitek Gerard Moerdijk, is aangeneem en sal deur die beeldhouer Coert Steynberg uitgevoer word.
The design for the memorial of mrs. gen. De Wet's grave by the architect Gerard Moerdijk, was accepted and the design will be executed by Coert Steynberg, the sculptor.