Ondersoek na die gebruik van ortogonale ontbinding om interne okulere druk te bepaal

Show simple item record

dc.contributor.author Botha, Natasha
dc.contributor.author Kok, Schalk
dc.contributor.author Inglis, Helen Mary
dc.date.accessioned 2013-07-02T13:40:34Z
dc.date.available 2013-07-02T13:40:34Z
dc.date.issued 2013
dc.description This abstract was presented at the ‘Studentesimposium in die Natuurwetenskappe 2011’, presented under the protection of the Suid- Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. The symposium was held at the University of South Africa on 27–28 October 2011. en_US
dc.description.abstract Accurately determining intraocular pressure (IOP) is crucial to the diagnosis and management of glaucoma, the leading cause of irreversible blindness in South Africa. This study aims to investigate the possibility of using proper orthogonal decomposition (POD) to determine IOP from ocular response data obtained from numerical simulations en_US
dc.description.abstract Gloukoom, ’n oogsiekte wat die optiese senuwee permanent beskadig, is die tweede grootste oorsaak van blindheid (naas katarakte, wat behandelbaar is), en die primêre oorsaak van permanente blindheid in Suid-Afrika. Verhoogde interne okulêre druk (IOD) is die belangrikste risikofaktor vir die ontwikkeling van gloukoom, en moet dus met akkuraatheid bepaal word om gloukoom, wat kronies behandel kan word, betyds te diagnoseer. Hierdie studie beoog om te bepaal of die numeriese tegniek bekend as POD (ortogonale ontbinding – in Engels ‘proper orthogonal decomposition’) gebruik kan word om die IOD meer akkuraat te bepaal. Die werk van Ghaboussi et al. (2009) is uitgebrei in hierdie studie, waarin ’n kombinasie van kunsmatige neurale netwerke en genetiese algoritmes gebruik is om die IOD te bepaal. Die IOD word met behulp van kontak- en nie-kontak tonometrie bepaal. Hierdie tegnieke, wat daarop berus om die indentasieweerstand van die kornea te gemeet, toon ’n mate van onakkuraatheid weens die kalibrasie van die meetinstrumente wat gebruik word om die die kornea-eienskappe van die gemiddelde populasie te bepaal. Pasiënte wat beduidend verskillende kornea-eienskappe openbaar, se werklike IOD word gevolglik onakkuraat geskat. en_US
dc.description.librarian am2013 en_US
dc.description.uri http://www.satnt.ac.za en_US
dc.identifier.citation Natasha Botha, N., Kok, S. & Inglis, H., 2013, ‘Ondersoek na die gebruik van ortogonale ontbinding om interne okulêre druk te bepaal’, Suid Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 32(1), Art. #406, 1 page. http://dx.DOI.org/10.4102/satnt.v32i1.406 en_US
dc.identifier.issn 0254-3486 (print)
dc.identifier.issn 2222-4173 (online)
dc.identifier.other 10.4102/satnt.v32i1.406
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/21789
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher AOSIS Open Journals en_US
dc.rights © 2013. The Authors. Licensee: AOSIS OpenJournals. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License. en_US
dc.subject Proper orthogonal decomposition en_US
dc.title Ondersoek na die gebruik van ortogonale ontbinding om interne okulere druk te bepaal en_US
dc.title.alternative Investigating the use of proper orthogonal decomposition to determine intra-ocular pressure en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record