Moet jou nie om die bos laat lei nie : Slangbos (bankrotbos) (Deel 8)

Show simple item record

dc.contributor.author Reinhardt, Carl Frederick (Charlie)
dc.contributor.author Truter, Wayne Frederick
dc.date.accessioned 2012-09-19T07:17:50Z
dc.date.available 2012-09-19T07:17:50Z
dc.date.issued 2012-09
dc.description.abstract Slangbos, wat ook bankrotbos en vaalbos genoem word, is verwant aan die fynbosbioom, die mees suidelike element van Suid-Afrikaanse flora. Baie van die tipiese fynbosplantsoorte kom ook verder noord, noord-oos en oos in die land voor danksy bergreekse wat in hierdie rigtings uitstrek en ideale (hooggeleë) habitatte verskaf. Slangbos kom deesdae wydverspreid in die Oos-Kaap, Vrystaat, Mpumalanga, Noordwes en Gauteng voor. Slangbos kom ook voor in dele van Mosambiek, Zimbabwe, Zambië en Angola. en_US
dc.description.uri http://www.veeplaas.co.za/ en_US
dc.identifier.citation Reinhardt, C & Truter, W 2012, 'Moet jou nie om die bos laat lei nie : Slangbos (bankrotbos) (Deel 8)', Veeplaas, vol. 3, no. 8, pp. 87-89. en_US
dc.identifier.issn 2218-3604
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/19837
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher Plaas Publishing en_US
dc.rights Plaas Publishing en_US
dc.subject Slangbos (bankrotbos) en_US
dc.title Moet jou nie om die bos laat lei nie : Slangbos (bankrotbos) (Deel 8) en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record