Huldeblyk : Charles Wynand Malan (1945-2011)

Show simple item record

dc.contributor.author Roodt, P.H. (Pieter Hendrik)
dc.date.accessioned 2012-02-08T06:15:38Z
dc.date.available 2012-02-08T06:15:38Z
dc.date.issued 2012
dc.description.abstract Charles Malan (22 Mei 1945-24 Augustus 2011) was in sy lewe betrokke op verskeie terreine in die Afrikaanse letterkunde: aanvanklik as dosent aan die destydse Universiteit van die Oranje Vrystaat vanaf die vroeg 1970s tot 1981; daarna verbonde aan die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing as hoof van die Sentrum vir Suid-Afrikaanse Letterkundenavorsing (SENSAL). In hierdie hoedanigheid het hy verskeie navorsingsprojekte geïnisieer en self talle navorsingsartikels en boeke gepubliseer. Tot en met sy aftrede in 2000 was hy ook ereprofessor in die Departement Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria waar hy veral op nagraadse vlak 'n belangrike bydrae gelewer het. So byvoorbeeld het hy 'n module in Eietydse Kultuurstudie, 'n vakrigting wat hier te lande destyds grootliks onbekend, ingestel. Meesternarratiewe en magsverhoudings in verskillende sosiale verbande het hom intens geïnteresseer. af
dc.description.librarian nf2012 en
dc.description.uri http://www.letterkunde.up.ac.za/ en_US
dc.identifier.citation Roodt, PH 2012, 'Huldeblyk : Charles Wynand Malan (1945-2011) ', Tydskrif vir Letterkunde, vol. 49, no. 1, pp. 150-152. af
dc.identifier.issn 0041-476X
dc.identifier.other 10.4314/tvl.v49i1.13
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/18043
dc.language.iso Afrikaans af
dc.publisher Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie en_US
dc.rights Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie en
dc.subject Charles Wynand Malan (1945-2011) en
dc.subject Malan, Charles Wynand, 1945-2011 en
dc.subject.lcsh Afrikaans literature -- South Africa en
dc.subject.lcsh Litterateurs -- South Africa -- Biography en
dc.title Huldeblyk : Charles Wynand Malan (1945-2011) af
dc.type Article af


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record